Boland Landbou VS Oakdale Landbou: Hoër Landbouskool Oakdale Gholfspan
Hier is Hoër Landbouskool Oakdale se Gholfspan.

Voor links na regs: Hennie Keyser, Pieter Pretorius, Mnr. Pieter van Huyssteen, Pienie Pienaar en Terblanche du Plessis
Agter links na regs: Henry Theron, Francois Labuschagne en Jean Joubert.
Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn hier.