AWSUM School News

Top Menu

  • Print publications – Read online
    • March edition 2022
    • Top Matrics 2021
    • November 2021
    • September 2021
    • July 2021
    • AWSUM 2021 After School Guide
    • AWSUM Clashes
  • Matric Guide
  • Past exam papers
  • Advertise with us
  • Teamwear for your school
  • Printing for your school

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • 2022 Head Leader Interviews
  • About Us
  • Print publications – Read online
    • March edition 2022
    • Top Matrics 2021
    • November 2021
    • September 2021
    • July 2021
    • AWSUM 2021 After School Guide
    • AWSUM Clashes
  • Matric Guide
  • Past exam papers
  • Advertise with us
  • Teamwear for your school
  • Printing for your school

logo

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • 2022 Head Leader Interviews
  • About Us
  • ’n Hoërskool Zwartkop redenaar wat haar sê kan sê

  • HTS Sasolburg hosted an all technical school skills competition

  • Aliwal North Primary netball end season with a mini “Fast Five” tournament

  • Hoërskool Ermelo ruiters presteer by 4de SANESA “Qualifier”

  • LS Aliwal-Noord speel hul harte uit by St Michael’s hokkie toernooi

Tag: Redenaars

Home›Posts Tagged "Redenaars"
  • Redenaars
    By Karien Frans
    2nd Aug 2022
    81
    0

    Laerskool Truida Kestell leerder kry uitstekende podium pret uitslae

    Baie geluk aan  Laerskool Truida Kestell se Kai de Klerk (graad 6) wat aan die eerste rondte van Podiumpret deelgeneem het en ‘n A++ behaal vir ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    2nd Aug 2022
    129
    0

    Hoërskool Zwartkop redenaars praat graag

    Hoërskool Zwartkop redenaars praat graag! Hoërskool Zwartkop is trots op verskeie leerders wat pragtige uitslae behaal.  In die Oppie-tong-af Redenaarskompetisie kry Roche Oberholzer 82%, Elri Joubert ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    1st Aug 2022
    67
    0

    Laerskool Stulting Virtuele Radikale Redenaars presteer

    ‘n Paar van Laerskool Stulting se  leerlinge het aan die Virtuele Radikale Redenaars kompetisie deelgeneem. Puik prestasies is behaal en Hanna Ferreira is gekies om Oktober ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    28th Jun 2022
    114
    0

    Hoërskool Rustenburg Redenaars praat hul plekke los na die ATKV landsfinaal

    Die Hoërskool Rustenburg is trots op die Redenaars wat ‘n hond uit ‘n bos uit tydens die ATKV-semifinaal gepraat het. Welgedaan! Baie geluk aan die volgende ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    27th Jun 2022
    117
    0

    Laerskool Oranje-Noord redenaars presteer

    Die volgende Gr. 4 – 7 redenaars het deurgedring na die halfeindrondte van die ATKV redenaars op 28 Mei 2022. Hulle gaan in Augustus aan die ATKV ...
    Read More
  • Redenaars
    By Charl Paulse
    24th Jun 2022
    97
    0

    Hoërskool Witteberg redenaars presteer uitstekend

    Hartlik geluk aan Hoërskool Witteberg se redenaars se uitstekende prestasie. Die skool kondig met trots en dankbaarheid aan. 20 Redenaars eindig onder die Top 10 sprekers. ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    15th Jun 2022
    142
    0

    Laerskool Truida Kestell sprekers haal die Interskole Redenaarsliga se nasionale finaal

    Baie geluk aan die volgende twee Laerskool Truida Kestell sprekers wat vir die Interskole Redenaarsliga se nasionale finaal wat op 16-18 September plaasvind, gekwalifiseer het. Nelisa-May ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    15th Jun 2022
    138
    0

    Truida Kestell interskole redenaarsliga

    Baie geluk aan die volgende twee sprekers van Laerskool Truida Kestell wat vir die Interskole Redenaarsliga se nasionale finaal wat op 16-18 September plaasvind, gekwalifiseer het.  ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    13th Jun 2022
    170
    0

    Parys Primêre Skool Redenaars

    Vier leerders van Parys Primêre Skool, het deurgedring na die Vrystaat se semi-finale ronde van ATKV-Redenaars. Baie geluk aan hierdie leerders!
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    13th Jun 2022
    67
    0

    HS Bredasdorp Redenaars

    Hoërskool Bredasdorp se Helena Kriel kan haar sê, sê! Hoërskool Bredasdorp is besonders trots op Helena Kriel, Gr. 10. Sy is gekies om in September in ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    13th Jun 2022
    187
    0

    Laerskool Tzaneen Redenaars

    Baie geluk aan Miané en Sulé Espach, Weirich Vorster, Luan en Ilana Lubbe, Pieter en Willem Mostert wat genooi is om aan die volgende rondte van ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    6th Jun 2022
    273
    0

    Hoërskool Warmbad Redenaars praat sin

    7 Warries praat hul tonge los! Baie geluk aan die volgende leerlinge van Hoërskool Warmbad wat deelgeneem het aan die Oppie Tong Af – Redenaars. Hierdie ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    6th Jun 2022
    288
    0

    Afrikaanse Hoër Meisieskool maak skoonskip by die Nasionale Redenaars kompetisie

    Die dogters van Afrikaanse Hoër Meisieskool maak behoorlik skoonskip by die Nasionale Redenaars kompetisie. In die kategorie 10-12 Onvoorbereid is al vier leerders wat deurgedring het ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    4th Jun 2022
    122
    0

    Hoërskool Ermelo redenaars praat plekke los

    Op Vrydag 20 Mei het 10 redenaars van Hoërskool Ermelo aan die semifinale ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie deelgeneem te HTS Witbank. Van die 10 leerders het ...
    Read More
  • Redenaars
    By Charl Paulse
    4th Jun 2022
    118
    0

    Hoërskool Volksrust Interhuis Redenaarskompetisie 2022

    VHS se Interhuisredenaars het plaasgevind op Donderdag, 12 Mei 2022.  Dit is die eerste keer sedert 2019 wat ons weer ‘n redenaarskompetisie kon hou. Die Interhuisredenaars ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    3rd Jun 2022
    218
    0

    Laerskool Louis Leipoldt ATKV redenaars uitslae

    Baie geluk aan Mia Schabort wat onder die Top Tien van die semi-finale rondte is. Dit beteken sy is onder die eerste tien in Noord- Gauteng. ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    2nd Jun 2022
    156
    0

    Applous vir Laerskool Bredasdorp redenaars

    Op 25 Mei 2022 het die volgende Laerskool Bredasdorp leerders aan Zoetendal Akademie se Redenaars-kompetisie deelgeneem. Leslie-Ann Janse van Rensburg het 1ste plek behaal vir ‘n ...
    Read More
  • Redenaars
    By Michelle Davids
    2nd Jun 2022
    218
    0

    Parel Vallei-sprekers bewys veelsydigheid en kwalifiseer vir nasionale finale

    In 2022 het ons PV-sprekers hulle veelsydigheid aan aanpasbaarheid tussen Afrikaans- en Engels-, voorbereid- en onvoorbereide redenaars, maar ook ‘n oorredend-, motiverend-, eksperimentele- en vermaaklike aanslag ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    1st Jun 2022
    133
    0

    HS Fichardtpark ATKV redenaars

    Baie geluk aan die volgende Fichie Redenaars wat prestasies behaal het. ATKV Semi-finaal Suid-Vrystaat: Ethan Burger Karla Marais Tieneke Fick Susan Fowler Radikaal A+: Ethan Burger ...
    Read More
  • Redenaars
    By Jess Theart
    1st Jun 2022
    157
    0

    Hoërskool Punt Sport en Redenaars Nuus

    Ses van Hoërskool Punt se leerders het op 27 April in Oudtshoorn gaan deelneem aan ATKV-Redenaars se eerste uitdunrondes. Die leerders het almal uitstekende toesprake gelewer ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    1st Jun 2022
    145
    0

    Hoërskool Durbanville leerders by die Radikale Redenaars

    Baie geluk aan ons leerders wat aan die Radikale Redenaars deelgeneem het. Die volgende leerders het gekwalifiseer vir die Streeksfinaal en drie leerders dring deur na ...
    Read More
  • Redenaars
    By Michelle Davids
    1st Jun 2022
    206
    0

    HS Bredasdorp leerling gekies vir die Redenaarsliga se Nasionale Rondte

    Hoërskool Bredasdorp is besonder trots op Helena Kriel, gr. 10, wat gekies is om in September in Gauteng aan die landsfinale van die Interskole Redenaarsliga haar ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    1st Jun 2022
    186
    0

    HS Vredenburg leerder by die “ATKV Redenaars se semifinale rondte: Wes-Kaap”

    Keanu Moolman in Graad 10, het op 17 Mei deel geneem aan die “ATKV Redednaars se semifinale rondte: Wes-Kaap”. Ons wag nog op die uistlae van ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    31st May 2022
    189
    0

    HS Upington Redenaars Presteer

    Na twee jaar se “slegs aanlyn-kompetisies” is ons leerders weer ‘n slag ook in lewende lywe aan die praat. Die onlangse ATKV-streekskompetsie het alle verwagtinge oortref ...
    Read More
  • Redenaars
    By Jess Theart
    31st May 2022
    130
    0

    Parys Primêre Skool leerders dring deur na semi-finaal

    Baie geluk aan ons 4 Parys Primêre Skool leerders wat deelgeneem het in die semi-finale rondte van ATKV-Redenaars.
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    31st May 2022
    177
    0

    Kruinpark leerders dring deur na ATKV se Nasionale finale Redenaarskompetisie

    Vier Laerskool Kruinpark leeders, Amelia Shaw, Imke van der Lith, Kamo Maile en Busisa Mashego, het deurgedring het na die ATKV se Nasionale finale Redenaarskompetisie, wat ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    31st May 2022
    277
    0

    Zoetendal Akademie se Redenaarswenners

    Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige optrede by Zoetendal. Die kompetisie was straf en hulle het hul puik van hul taak gekwyt. Ons ...
    Read More
  • Redenaars
    By Jess Theart
    30th May 2022
    192
    0

    Laerskool Nahoon Gr.6 leerder dring deur tot semi-finaal by ATKV

    Laerskool Nahoon ATKV redenaars uitslae: Angelique Potgieter, ‘n gr. 6-leerder, het na die semi-finale rondte van die ATKV Redenaars deurgedring.  Sy neem in die graad 6 ...
    Read More
  • Redenaars
    By Jess Theart
    30th May 2022
    193
    0

    Hoërskool Despatch leerders dring deur na die ATKV semifinaal

    Hoërskool Despatch Redenaars se monde moet jêm kry. Vier van ons redenaars het aan die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem en drie van hulle dring deur na die semifinaal. ...
    Read More
  • Redenaars
    By Jess Theart
    30th May 2022
    176
    0

    Parel Valleiers deur na nasionale halfeindrondte van ATKV-Redenaarskompetisie

    Na ses leerders van Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes in April aan die ATKV-Redenaarskompetisie se streeksuitdunronde deelgeneem het, het die tweeling, Hugo en Nina Strydom in ...
    Read More
  • Redenaars
    By Charl Paulse
    23rd May 2022
    136
    0

    Hoërskool Ermelo redenaars leer en presteer

    Die volgende Erries het aan die Podiumpret-kompetisie deelgeneem en besonder goed presteer. EHS is trots op die sprekers en wens elkeen alle voorspoed toe vir die ...
    Read More
  • Redenaars
    By Charl Paulse
    20th May 2022
    154
    0

    LS Durbanville leerders presteer by die Oppietong af-redenaarskompetisie

    19 van Laerskool Durbanville se sprekers het 3 tot 9 Mei aan die Oppietong af-redenaarskompetisie deelgeneem. Die volgende uitslae is behaal: A (80% – 84%): 2 ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    19th May 2022
    191
    0

    Hoërskool Martin Oosthuizen redenaars deur na finaal en semi-finaal

    Hoërskool Martin Oosthuizen redenaars deur na finaal en semi-finaal. Niklaas Thirion, graad 10-leerder aan die Hoërskool Martin Oosthuizen, het vir die tweede agtereenvolgende jaar deurgedring na ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    18th May 2022
    147
    0

    Hoërskool Volksrust Interhuisredenaars 2022

    Hoërskool Volksrust se Interhuisredenaars het plaasgevind op Donderdag, 12 Mei 2022.  Dit is die eerste keer sedert 2019 wat ons weer ‘n redenaarskompetisie kon hou. Die ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    18th May 2022
    113
    0

    Hoërskool Swellendam redenaars uitslae

    Hoërskool Swellendam redenaars uitslae: Woensdag, 27 April het Nina Houterman (senior voorbereid), Inge Swart (senior onvoorbereid), Mia Burger (senior voorbereid) en Jean Mouton (junior voorbereid), van ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    17th May 2022
    155
    0

    Bethlehem Voortrekker Redenaars presteer wéér

    Bethlehem Voortrekker Redenaars presteer wéér! Daar word definitief hierdie jaar bewys dat Voortrekker se redenaars vir niemand hoef stil te bly nie.  Die volgende leerders het ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    16th May 2022
    303
    0

    Laerskool Durbanville redenaars deur na ATKV semi-finale rondte

    Hierdie leerders van Laerskool Durbanville het op Saterdag, 7 Mei aan die eerste ronde van die ATKV redenaarskompetisie deelgeneem en deurgedring na die semi-finale rondte. Dit ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    16th May 2022
    144
    0

    Primêre Skool Jordania redenaars haal Radikaal streeksfinaal

    Hierdie Primêre Skool Jordania-leerders is almal deur na Radikaal se streeksfinale! Baie geluk! Carla-Mae v/d Merwe Milé Bezuidenhout Leoné van Niekerk Annabel Bezuidenhout Luan Strydom Aneldi ...
    Read More
  • Redenaars
    By Karien Frans
    16th May 2022
    175
    0

    Laerskool Truida Kestell sprekers deur na Oppie Tong af finaal

    Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell sprekers wat na die nasionale finaal van OPPIE TONG AF deurdring. Dit sal van 13-15 Oktober by Leriba ...
    Read More
1 2 3 … 14

SUBSCRIBE TO OUR NEWSLETTER

 
Close
Subscribed to Regions
 
Mailigen Email Marketing
* Required fields
 

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© Awsum News.

Subscribe to our newsletter

 
Close
Subscribed to Regions
 
Mailigen Email Marketing
* Required fields
 

Follow us

Join Us on Facebook

  • Pretoria East
  • Pretoria North/Moot
  • Centurion
  • Joburg South
  • Joburg East
  • West Rand
  • Johannesburg
  • Vaal Driehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Natal
  • South Coast
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Lowveld
  • Highveld
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • E-Edition
  • Mobile App for Schools
  • Advertise with us
This website was designed and developed by Semantica Digital
betebet
betebet giriş

psikolog

Send this to a friend