Breede Valley
-
The Winelands Primary School Earth Club hosted a gardening week
The Winelands Primary School Earth Club hosted a gardening week during which learners planted “spekboompies” in empty milk cartons. They are going to take ... -
Laerskool Wynland WOW spelkompetisie uitslae
Laerskool Wynland se WOW spelkompetisie uitslae: Baie geluk aan 2 van ons skool se leerders wat aan die Sanlam WOW spelkompetisie deelgeneem het. Albei ... -
Order your school diaries, books and yearbooks!
The Print Office takes the school industry by storm All schools are welcome to request their 2023 customised diary quotes or yearbook printing quotes. ... -
[READ] After School Guide for matriculants
Grade 12’s! Get the AWSUM After School Guide at your school or read the digital edition online here. It’s your path. Your future! This ... -
Nuwe onderwysers vir Laerskool Gericke
Nuwe onderwysers vir Laerskool Gericke. Laerskool Gericke verwelkom vir juffrouens Annami Gerber (Biblioteek) en Anneli Opperman (Graad R) by Laerskool Gericke. -
Skitter prestasie vir Laerskool Gericke gholfspeler
Baie geluk aan Wilan van der Berg wat gedurende die vakansie aan die U15 Match Play Invitational gholftoernooi deelgeneem het. Boland het algeheel 2de ... -
Laerskool Gericke o.13’s ondersteun die Springbokke
Die 0.13-rugbymanne van Laerskool Gericke het die Springbokke teen Wallis by die Groenpunt stadion gaan ondersteun. Dit was omtrent ‘n belewenis die leerders het ... -
Laerskool Gericke netbal nuus
Die volgende Laerskool Gericke dogters se verskeie netbalspanne het tydens die vakansie pragtig presteer: o.12 Caitlynn Overmeyer: Wynlandspan verwerf goud by die Wes-Kaap Inter-distrikstoernooi. ... -
Laerskool Gericke leerder geniet dit om te lees
Jayla Geldenhuys (gr. 7) het reeds 43 boeke vir die jaar gelees. Sjoe, wat `n besonderse prestasie. Mooi so, Jayla. Jy maak ons baie ... -
Laerskool Wynland se netbalspelers maak trots
Baie geluk aan Laché Haas en Marshanay van Wyk wat deel was van die Kaapse Wynland netbalspanne wat deelgeneem het aan ‘n toernooi wat ... -
Puik prestasie vir Laerskool Gericke leerder
Laerskool Gericke leerder Daniël Hanse was deel van die o.13 Boland Cravenweek rugbyspan wat aan die Cravenweek toernooi in Krugersdorp vanaf 27 Junie – ... -
Laerskool Gericke hokkie uitblinkers
Laerskool Gericke hokkie uitblinkers. Caleb Seroot was gedurende die vakansie deel van die Boland o.13 IPT A-span. Hierdie span was onoorwonne en het altesaam ... -
HTS Drostdy o.16 netbalspeler haal SA-netbalspan
Dis vir ons ‘n groot voorreg om aan te kondig dat El-Jenique Jantjies na afloop van die All Ages Netbaltoernooi opgeneem is in die ... -
Hoërskool Robertson leerders in Boland rugbyspanne ingesluit
Boland rugbyspanne bekend: Ons is baie trots op die volgende spelers wat in die onderskeie o.18-Boland rugbyspanne opgeneem is. Cravenweekspan: Bernardo Diedericks(13) Helgard Bruwer(5) ... -
Hoërskool Charlie Hofmeyr Wes-Kaap Netbal uitblinkers
Hoërskool Charlie Hofmeyr is trots op die volgende Netbal uitblinkers: Kayli-Ann November (o.18) Rai-Lee Fredericks (o.14) Ashante Muller (o.18) Al drie is ingesluit Wes-Kaap ... -
Hoërskool Charlie Hofmeyr se hokkie-seuns presteer
Baie geluk aan Hoërskool Charlie Hofmeyr se hokkie-seuns wat verkies is in die volgende hokkiespanne. Ons is trots op julle. Hierdie toernooie vind plaas ... -
Laerskool Montagu leerder haal Cravenweekspan
Laerskool Montagu leerder haal Cravenweekspan. Baie geluk aan Zaun Marthinus wat in die Boland o.13-Cravenweekspan opgeneem is. Hy neem gedurende die Junie-vakansie deel aan ... -
Hokkie prestasie vir Hoërskool Charlie Hofmeyr
Baie geluk aan hierdie Hoërskool Charlie Hofmeyr hokkie dogters wat verkies is in die volgende spanne. Ons is trots op julle. Hierdie toernooie vind ... -
Laerskool Wynland Uiltjies laat oë rek met kragtoer
Laerskool Wynland Uiltjies laat oë rek met kragtoer Die o.13A-rubgyspan van die Laerskool Wynland is besig om laerskolerugby in die Boland op sy ... -
Worcester-Noord Primêre Skool uitblinkers
Worcester-Noord Primêr uitblinkers presteer soos volg: Swem Ons 2 swemmers wat in Malmesbury deelgeneem het, het die volgende prestasies behaal: Carlé Hager(regs)het twee silver ... -
Winelands Primary learner performs at Talento Singing Competition
Winelands Primary learner performs at Talento Singing Competition. Congratulations to Hope Lackey for reaching the semi finals of the Talento Singing Competition. Proud of ... -
Mnr. en Mej Hoërskool Robertson 2022
Ons jaarlikse Mnr. en Mej Hoërskool Robertson 2022 was weereens ‘n glansgeleentheid propvol skoonheid, styl en kreatiwiteit. Vanjaar se tema, “Through the Years”, het ... -
Hoërskool Robertson Wintersport uitslae
Hiermee Hoërskool Robertson Wintersport uitslae: Skaakuitslae Skaak teen Hermanus – Skaak wen: 4 – 3 Rugbyuitslae: 19A Robertson 43 Hermanus 7 2de span Robertson ... -
Laerskool Gericke sport uitblinkers vir kwartaal 2
Hiermee Laerskool Gericke se sport uitblinkers vir kwartaal 2. Baie geluk aan al die leerders met hul puik prestasies ons hou jul vordering met ... -
HS Robertson leerder wen goud by jaarlikse Kaapjag Intertak Spanskietkompetisie
Die afgelope naweek het die jaarlikse Kaapjag Intertak Spanskietkompetisie te Velddrif plaasgevind. Spanne van ses verskillende takke van reg oor die Wes-Kaap het aan ... -
HS Robertson skaakspelers het aan die Wes-Kaap Skoletoernooi deelgeneem
Drie van ons skaakspelers het 6 tot 8 Mei aan die Wes-Kaap Skoletoernooi, in Mosselbaai, deelgeneem. Hulle het die volgende prestasies behaal: Hanno Bothma ... -
HS Robertson rugbyspelers gekies om vir Boland uit te draf
Dit is met groot opgewondenheid en trots dat ons gister verneem het dat vier lede van Hoërskool Robertson se eerste rugbyspan, Ishan Timmie, Petri ... -
Worcester Primary School learner selected for the Central Karoo Schools Chess team
Warren Lee Hoker has been selected for the Central Karoo Schools Chess Team. -
Worcester Primary School chess players selected for Western Cape Schools Chess Team
The following chess players have been selected for the Western Cape Schools Chess Team: -
WPS Juniorkoor is tops in die Wes-Kaap
Die Juniorkoor het Saterdag, 14 Mei, aan die ATKV Applous Koorfees deelgeneem en het goud behaal. Ons is ook as die beste Juniorkoor aangewys. -
Primêre Skool Worcester seuns opgeneem in die Noord-Boland Rugbyspan
Die seuns is opgeneem in die Noord-Boland Rugbyspan en het aan die finale ronde van die Boland proewe deelgeneem. Ons wag egter nog vir ... -
Primêre Skool Worcester dogters het aan die finale Wynlandproewe deelgeneem
Twee van ons o.11-spelers, Bree Pretorius en Lisa van Zyl, het aan die finale Wynlandproewe deelgeneem. Die ander vyf van ons spelers is gekies ... -
Primêre Skool Worcester o.13 spelers gekies vir Noord-Boland Hokkiespan
Baie geluk aan die volgende o.13-spelers wat gekies is vir die Noord-Boland Hokkiespan: -
Zoetendal Akademie se Redenaarswenners
Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige optrede by Zoetendal. Die kompetisie was straf en hulle het hul puik van hul taak ... -
SPAR Montie Sportdag: 7 Mei 2022
Die SPAR Montie Sportdag is ‘n hoogtepunt op Laerskool Montagu se kalender. Ons was baie dankbaar en opgewonde om weer ons sportdag op 7 ... -
Filmit Festival Finalists & Upcoming Shop Talk Sessions for Young Creatives
Filmit Festival Finalists announced while industry specialists line up to present Shop Talk Sessions for aspiring young filmmakers. Paul Roos Gymnasium launched the second ... -
Laerskool Wynland netbalspeler presteer
Baie geluk aan Laerskool Wynland netbalspeler Marshanay van Wyk wat gekies is vir die o/12 Kaapse Wynland netbalspan. Trots op jou prestasie! -
Laerskool Wynland bevorder herwinning
Laerskool Wynland herwin papier deur spesiale dromme in klasse te plaas. Baie dankie aan APD wat die papier kom optel sodat dit herwin kan ... -
Winelands Primary learner selected for North Boland rugby team
Winelands Primary would like to congratulate Logan Pretorius who was selected for the North Boland rugby team. Well done we wish you all the ... -
Wynland Primary Earth Club celebrating Earth Day
On Saturday, 23 April 2022 the Earth Club went hiking in the Karoo Gardens to celebrate Earth Day. Wynland Primary School Learners and parents ...